Wednesday 17 November 2010

Da Gama het weer strepe

Da Gamaweg se verkeerstrepe is opnuut duidelik wit geverf.  Nou nie oral van die mees professionele werk nie, seker omdat die pad ook juis die beste oppervlakte op aarde het nie.

Of dit gedoen is omdat die vakansiegangers haas op pad is of nie, maak nie saak nie.  Dit is gedoen.  Dankie.

1 comment:

  1. Vir my as geneesheer is dit moeilik om adresse op te spoor weens die afwesige of onleesbare straatname.Sekerlik is dit positief vir almal wat ons dorp besoek
    JEI de Swardt

    ReplyDelete

Please enter your comments here.