Tuesday 7 December 2010

Só verdwaal ons

Dr JEI de Swardt skryf:  vir my as 'n geneesheer is dit moeilik om adresse op te spoor weens die afwesige of onleesbare straatname. Sekerlik is dit voordelig vir almal wat ons dorp besoek dat daar sigbare straatnaamborde is.

  Die afwesigheid van huisnommers dra by tot dié probleem. -- JB.

1 comment:

  1. Dis so waar en so frustrerend. Hoewel die munisipaliteit gereeld straattekens oorverf, dink ek nie dat die straatname op die kant van die sypadjies al ooit geverf is nie. Wat van 'n straat partytjie waar almal in die straat met 'n blik verf en 'n "template" opdaag en die straatname oorverf?..... enigste probleem is: sommige strate het nie eers sypadjies nie!

    ReplyDelete

Please enter your comments here.