Friday 18 March 2011

'n Plan om te onthou

Inwoners van Sasolburg het besluit om vanoggend (Saterdag, 18 Maart 2011) hul opgehoopte vullissakke op die stoep van die munisipale kantore te gaan neersit.

Vullissakke het tydens die staking deur munisipale werkers die afgelope twee weke by huise opgehoop.

Mnr. Kgothatso Moshanyane van die vakbond Samwu het gesê werkers staak oor beloftes van die Metsimaholo- munisipale bestuur wat nie nagekom word nie. Klik HIER vir die volledige berig in Beeld.

No comments:

Post a Comment

Please enter your comments here.