Thursday 20 May 2010

Ai, die Ingels

Rubrieksrywer Pollux van Rapport het Sondag (16 Mei 2010) die volgende van Vryburger ontleen: ’n Joernalis wou van minister Nathi Mthethwa weet of kabinetslede wat sleg vaar in die pad gesteek gaan word. Dié antwoord toe: “It is the president that appoints and disappoints people.”
  • Almal is dit een dat die agbare president stel wel dikwels teleur. Dis die ervaring in Jeffreysbaai ook.

No comments:

Post a Comment

Please enter your comments here.