Friday 9 July 2010

R200 000 was kontant

Die R860 000 wat onlangs by die munisipale kantore verduister is, het bestaan uit R200 000 kontant en die res was tjeks. Die tjeks is nie gewissel nie. -- Berig op Datanet, spreekbuis van die Demokratiese Alliansie in die Jeffreysbaai-streek.

1 comment:

  1. Foute op Foute ." Our Times " berig gedateer 9 Julie 2010 gee die " Property Rates" aan as .0037 C/R wat nog n vermindering is , nou wonder n mens watter een sal gebruik word ?. As die tarief op C/R bereken word sal dit nog 'n groter bespaaring wees vir die Belastingbetaalers .In dieselfde advertensie word die lesers ook gewaarsku dat alle " Elektriese Toebehore as lewendige beskou moet word ,dit is nou werklik jou naam met plank slaan . Hoe lank nog moet die onbevoegdheid aanvaar word ?.Daar is net een woord vir hierdie soort foute maar ek sal dit liewers nie se nie .
    Ludwig Vorster

    ReplyDelete

Please enter your comments here.