Thursday 18 March 2010

No more shorts and T-shirts

Het Kouga se munisipale werkers geen kleredragkode nie? het mnr Bennie du Preez van Jeffreysbaai onlangs gevra.

Werknemers wat groot geld verdien, trek soos skoonmakers aan, was sy waarneming. T-hemde, veral, is gewild, het hy geskryf.

Altemit het die Botswana regering die regte antwoord op Bennie se kwelling. Dié land se direktoraat van openbare dienste het pas soos volg besluit:

"Shorts, tight skirts and suggestive T-shirts are out and, in stifling local temperatures, men must wear long-sleeved shirts, according to new dress regulations for civil servants issued by Botswana authorities.

"In an arid, largely desert nation where daytime temperatures soar to 38ºC, the government has said that its employees in breach of the dress code face unspecified disciplinary action."
  • Die munisipale bestuurder kan gerus kennis neem.
Klik hier om die volledige berig te lees.

1 comment:

  1. Ja, dit lyk asof hoegenaamd geen kleredrag kode in Jeffreysbaai geld nie, ongeag wat jou nering is. Dokters, prokureurs, onderwysers en besigheidsbase gaan, oor die algemeen, in gemaksdrag werktoe. Dit sluit rubberplakkies oftewel "flipflops" in. Miskien probeer hulle 'n vakansieatmosfeer skep. Na my mening skep professionele drag professionele werksetiek.

    ReplyDelete

Please enter your comments here.