Monday 18 January 2010

Aansoek om lidmaatskap

Maak só om 'n lid te word:

1. Wees asseblief geduldig terwyl die vorm hieronder laai.
2. Dubbelklik op "Print" (hieronder in blou).
3. Gaan na "Standard Quality".
4. Klik onder op "Print".
5. Druk die vorm en voltooi dit.
6. Plaas dit in die vereniging se houer in die winkel by die BP-garage in Da Gamaweg, Jeffreysbaai.  Die eienaar is Pollie Marx.
7. Die ledegeld sal later van u gevorder word.
8. Ignoreer die woorde "Druk hierdie berig" heelonder aan die bladsy.

Aansoek Om Lidmaatskap

No comments:

Post a Comment

Please enter your comments here.