Slegs twee dae nadat mnr Sicelo Gqobana as Oos-Kaapse Minster van Plaaslike Regering en Tradisionele Sake 'n suksesvolle vergadering met belastingbetaler- en inwonersverenigings van Kouga gehad het, is hy vervang.
Tydens bogenoemde vergadering het hy die Kouga-munisipaliteit uitgetrap. Berig hieronder.
Die Oos-Kaapse premier het sy kabinet geskommel. Die nuwe Minster van Plaaslike Regering en Tradisionele Sake is mnr Mlibo Qhoboshiane, 'n voormalige provinsiale leier van die ANC-jeugliga, berig News24.
Mnr Gqobana is nou die Minister van Gesondheid in die provinsie.
Lees die volledige berig deur HIER te klik.
No comments:
Post a Comment
Please enter your comments here.