Sunday, 13 June 2010

Geen sokkerkaartjies nie!

Mnr Pravin Gordhan, minister van finansies, het aan munisipaliteite 'n boodskap gestuur dat hul begrotings nie bedoel is om aan sokkerkaartjies en aandenkings vir politici te bestee nie.
  •  Het die politici by Jeffreysbaai se munisipaliteit hiervan kennis geneem?

No comments:

Post a Comment

Please enter your comments here.