My advice to home-owners is this: do your homework, and ensure that you are getting a fair deal from your council. It’s not that difficult to do: simply get a credible estate agent – or better still, a certified property valuer – to visit your home and provide you with all the correct information you need to determine a fair property value and rateable amount. Cross-check this, too, with recent property sales in your area.
... and you have peace of mind that you are not being overcharged.
... it could save you thousands in rates payments.
That is the view of Adrian Goslett of RE/MAX in the latest newsletter of Private Property. Read it by clicking here.
Friday, 5 March 2010
Wednesday, 3 March 2010
Workshop: statement and details to follow
On 1 and 2 March 2010 the Federation of Kouga Ratepayers' and Residents' Associations (FEKRRA) held a workshop with representatives of the Kouga municipality. The goal was to find common ground on contentious matters.
A joint statement by mayor Robbie Dennis and the chairperson of FEKRRA, Joe Oosthuizen, will soon be issued.
More details will afterwards be published on our blog.
A joint statement by mayor Robbie Dennis and the chairperson of FEKRRA, Joe Oosthuizen, will soon be issued.
More details will afterwards be published on our blog.
Onstellende eienaardighede
Die finansiële state van Kouga se munsipaliteit vir 2008/2009 jaar toon onstellende eienaardighede. Sekretaris Gerrie Botes ontbloot 'n paar.
In dié state bevestig die munisipaliteit dat hy miljoen rande se “onreëlmatige” uitgawes aangegaan het, dat hy prestasiebonusse betaal het, terwyl hy vroeër ontken het dat hy dit gaan doen en dat hy boetes betaal het vir nugter weet waarvoor.
Hoor dié een: ‘n kwart miljoen is aan oortyd uitbetaal aan mense wat nie op oortyd geregtig is nie.
Só praat die state:
In dié state bevestig die munisipaliteit dat hy miljoen rande se “onreëlmatige” uitgawes aangegaan het, dat hy prestasiebonusse betaal het, terwyl hy vroeër ontken het dat hy dit gaan doen en dat hy boetes betaal het vir nugter weet waarvoor.
Hoor dié een: ‘n kwart miljoen is aan oortyd uitbetaal aan mense wat nie op oortyd geregtig is nie.
Só praat die state:
- ‘n Bylaag oor "irregular expenses" is skokkende leesstof. ‘n Totale bedrag van R35,6 miljoen is hieraan uitgegee;
- Ondanks ontkennings dat prestasiebonusse betaal sal word, toon die state dat 'n bedrag van R4.2 miljoen verlede jaar daaraan uitgegee is;
- ‘n Onstellende aantekening is dat 'n bedrag van R1.1 miljoen betaal is aan "Penalties", sonder enige verduideliking wat dit behels;
- Die state toon ook dat R238 527 aan OORTYD betaal is aan "employees not entitled to receive overtime".
- Onderstaande tabel skets ‘n verdere prentjie van:
| Item | 2007/2008 | 2008/2009 | Styging |
|---|---|---|---|
| Uitstaande geld van inwoners | R28,6 miljoen | R42,4 miljoen | 48% |
| Salarisse en lone * | R56,9 miljoen | R71,8 miljoen | 26% |
| Toelaes | R7,0 miljoen | R9,4 miljoen | 32% |
* Uitgesluit bydraes deur die munisipaliteit, oortyd, toelaes en subsidies.
Tuesday, 2 March 2010
Only R887 per library for books
By Barry Vosloo, Ratepayers' Committee Member
On 26 May 2009 I responded as follows to an item in the 2010/11 draft budget:
“It is beyond belief that the 11 libraries in the Kouga region have been allocated the paltry amount of R9 752 (i.e. R887 per library) to purchase “books and publications”.
This almost certainly explains the poor state of books and the shortage of new publications in e.g. the Jeffreys Bay library – particularly the children’s section, which is the only source of reading pleasure for many (most?) of the children in town.
I find it downright offensive that, by comparison, councillors will eat and drink their way through R210 000 in the coming year! I trust that Council will ensure that the allocation for “books and publications” will be increased.”
The Chief Financial Officer responded by pointing out that it is the responsibility of the provincial government to provide funds for provincial libraries, not the municipality’s. To their credit, however, the municipality subsequently increased their contribution to R109 750.55. By the way, the provincial administration adds little value to local libraries.
It was a huge disappointment to be told recently that the municipality’s monetary allocation to local libraries was (a) reduced to somewhere between R80 000 and R90 000, and (b) that the money has not yet been spent.
Question: How on earth can children develop a reading culture without having access to sufficient books of good quality?
Monday, 1 March 2010
Eskom 'protects' municipalities
Eskom fears town residents could rise up against their municipalities if they find out how much the municipalities owe the electricity utility. Read the full report here.
Recently, due to a lack of payment, Jeffreys Bay municipality had to make special arrangements with Eskom
Recently, due to a lack of payment, Jeffreys Bay municipality had to make special arrangements with Eskom
Friday, 26 February 2010
Nóg 'n miskenning van die gemeenskap
Hoe kan die stadsraadslede van Kouga elk R150 000 ontvang om hul wykskomitees te laat funksioneer, maar net drie van die 10 verkose raadslede het sulke komitees?
Wat is ‘n wykskomitee?
Gerrie Botes, sekretaris van die belastingbetalersvereniging, sê dat daar dokumentêre bewys is dat slegs DRIE raadslede funksionele komitees het. Hulle is Nico Botha, Ben.Rheeder en Mercia Ungerer.
Die res, insluitende die wykskomitee van die uitvoerende burgemeester, is nie funksioneel nie.
“Die vraag ontstaan: “Hoe kan ‘n raadslid alleen besluit hoe daardie soort geld aangewend gaan word, terwyl dit volgens wet die funksie van ‘n komitee van die gemeenskap moet wees?” vra Botes.
Wat is ‘n wykskomitee?
- Dit moet ingevolge wetgewing gestig word;
- Elke raadslid van elke munisipaliteit moet een hê;
- Dit moet as ‘n skakel dien tussen die gemeenskap en die munsipaliteit;
- Dit moet die rol vervul van waghond en raadgewer oor alle munisipale aangeleenthede in die betrokke wyk;
- Dit moet die behoeftes van wyke onder die aandag van die stadsraad bring en
- 'n Wykskomitee bestaan uit 10 lede en mag ook subkomitees hê.
Gerrie Botes, sekretaris van die belastingbetalersvereniging, sê dat daar dokumentêre bewys is dat slegs DRIE raadslede funksionele komitees het. Hulle is Nico Botha, Ben.Rheeder en Mercia Ungerer.
Die res, insluitende die wykskomitee van die uitvoerende burgemeester, is nie funksioneel nie.
“Die vraag ontstaan: “Hoe kan ‘n raadslid alleen besluit hoe daardie soort geld aangewend gaan word, terwyl dit volgens wet die funksie van ‘n komitee van die gemeenskap moet wees?” vra Botes.
- 'n Wykomitee en 'n belastingbetalersvereniging is nie dieselfde nie.
Friday, 12 February 2010
Notule: Algemene Jaarvergadering, 2009
Notule van die Algemene Jaarvergadering gehou op 26 Februarie 2009 om 19:00 by die Tennisklub, Jeffreysbaai.
1. KonstitueringAangesien meer as 15 lede teenwoordig is, is die vergadering behoorlik gekonstitueer.
2. Opening en verwelkoming
Johan Snyman open die vergadering met gebed. Die Voorsitter heet almal teenwoordig welkom, en verklaar die vergadering geopen.
3. Verskoning ontvang
D.Ferreira, Prof. G.de Villiers, Dr.W.Gertenbach, Martha Botha, Japie de Klerk, Piet v/d Berg, Naas Ferriera, Grobbelaar,, N.Crous, Dawie Boshof, Boet v Vuuren, E.Olckers, W du Preez.
4. Minutes of the AGM held on 28 February 2008
Minutes accepted as correct, proposed by Barry Vosloo and seconded by Bennie du Preez.
5. Sake voortspruitend uit die notule
5.1 Mnr I.R.du Preez se navraag rakende die kwessie of ontwikkelaars wel belasting en dienste betaal op voltooide leegstaande geboue. ‘n Spesifieke ontwikkelaar (Lambrecht) moet reëlings tref om af te betaal, Munisipaliteit sukkel om hom sover te kry. Sal opgevolg word.
5.2 E.Olckers rakende verhuring van Munisipale eiendom, spesifiek Supertubes. Saak is nou doodstil, maar word dopgehou om te sien of daar enige verwikkelinge is.
5.3 Mnr. Barnard spreek ook weer kwessie aan van advertensies van die Munisipaliteit wat nie altyd ook in Afrikaans is nie. Word verduidelik dat dit nie altyd moontlik is nie en dat daarop gelet moet word dat Afrikaans nie heeltemal afgeskeep word nie. Moet egter in gedagte hou dat daar baie amptelike tale is en dat Engels deur almal aanvaar word in die besigheidsomgewing.
6. Finansiële Verslag
Tesourier lê die verslag voor en meld dat die grootste uitgawe aan fotostate en posgeld gaan. Balans op jaareinde is R3930.45. ‘n Voorstel van die vloer dat ondersoek gedoen moet word of die aankoop van ‘n fotostaat masjien nie koste gaan bespaar nie, word aanvaar. Onderneem om saak te ondersoek. Die finansiële verslag word aanvaar en goedgekeur.
7. Voorsitter se verslag
Die Voorsitter lewer haar verslag en lig enkele punte uit ten opsigte van die OG se verslag, wat weereens gekwalifiseerd is. Daar is duidelike ongerymdhede wat uitgewys is en vergadering neem kennis daarvan. Mnr. Barnard stel voor dat ‘n skrywe gerig word aan die Openbare Beskermer in die verband. Aanvaar. Die kwessies wat in die skrywe aangespreek moet word sal met Mnr. Barnard uitgeklaar word. Voorsitter se verslag aangeheg.
8. Voorstelle / Besprekingspunte ontvang
8.1 Mnr. Potgieter vra waarom mense met putstelsels nou weer ‘n aansluitingsfooi moet betaal (bedrag van R1377) om by die rioolstelsel aangesluit te word aangesien hul reeds ‘n aansluitingsfooi betaal het met die bou van die huise. Voorsitter onderneem om die saak met Mnr. Abdullah te bespreek.
8.2 Bennie stel voor dat die Vereniging moet optree aangesien ons genoeg belasting betaal.
8.3 Hy stel ook voor dat weer oorweging geskenk moet word aan die moontlikheid om by die Nasionale Belastingbetalers Vereniging aan te sluit. Vergadering bespreek die voorstel. Voorstel word verwerp.
8.4 Mnr. Barnard bevraagteken ons lidmaatskap van FEKRRA. Voorsitter verduidelik dat FEKRRA probleme op ons versoek verder voer. Vergadering besluit ons moet lid bly.
8.5 Op navraag word verduidelik dat die basiese heffing op krag huidiglik nog mag verskil tussen Humansdorp en Jeffreysbaai – dit spruit uit tydperk toe daar nog verskillende munisipaliteite was. Dit word stelselmatig reggemaak en sal oor tyd dieselfde word.
9. Algemeen
9.1 Raadslid Nico Botha bespreek volgende punte met die vergadering:
9.1.1 EMF Die Raad het regsmenings ingewin en daarvolgens is die regte prosedures gevolg. Beleid is goedgekeur.
9.1.2 Aanvullende begroting, uitgawe met R12m oorskry, alles basies na salarisse en toelaes, hoofsaaklik agv bykomende poste. Oortyd oorskry met R4,5m.
9.1.3 Property Rates Policy gaan goedgekeur word. Die huidige waarde van eiendomme vir Kouga is R6,02biljoen, terwyl nuwe waardasies R39,739biljoen beloop. Eiendomsbelastings is ‘n produk en tarief van die waardasies. Beloop tans 1,46 sent / Rand. Nuwe tarief moet nog bereken word. Daar is ‘n inligtingsvergadering op 16 Maart om 18:00 te Newtonsaal.
9.1.4 Golfbaan. Nico meld dat besware by die OB tot ‘n forensiese oudit gelei het. Ons moet dus protesteer wanneer ons sien dinge loop verkeerd.
9.1.5 Thyspunt. Dit lyk asof proses nog vertraag word omdat lyne eers ontwikkel moet word. Daars tans nie duidelikheid of sentrale voortgaan al dan nie, aangesien teenstrydig verslae ontvang word.
9.1.6 Windkrag. Nico meld dat energie daaruit minimaal sal wees.
9.1.7 Eiendomswaardasies. Proses en prosedure om beswaar teen waardasie aan te teken is by Nico beskikbaar.
9.1.8 Nico meld dat proses aan die gang is om agterstallige belastings en betalings vir dienste te verhaal.
9.1.9 Surfers Point. Saak is nou stil. Oorweeg wel verhuring waarby golfbaan ook ingesluit word.
9.1.10 Mini Dump. Word elke jaar in begroting ingesluit en ook uitgestel.
9.1.11 Verkiesing. Versoek almal om asseblief aan die verkiesing deel te neem.
9.2 Voorsitter bespreek ook nuwe waardasies. Versoek almal om hul waardasies na te gaan en beswaar aan te teken indien nodig.
9.3 Voorsitter lees brief voor wat meld dat kernkragprojek nie voortgaan nie. In die lig van rdsl Botha is dit nie duidelik wat die werklike situasie is nie.
9.4 Windkrag. Aanbevelings is gedoen en projek wag op goedkeuring van regering om voort te gaan.
9.5 Erf oorkant Kerk. Op navraag word gemeld dat grond geoormerk is vir geintegreerde ontwikkeling. Daars ook sprake van ‘n ambagskool met koshuise. Alles nog onbevestig.
9.6 Norman Maasdorp. Versoek dat Vereniging plan van aksie opstel om alle sake aan te spreek. Voorstel word aanvaar.
9.7 Vergadering versoek dat datum vir AJV reeds by Aug. vergadering vasgestel word.
9.8 Vereniging sal ‘n brief rig aan munisipaliteit rakende EMF. Uiteensetting word verlang van watter besighede in watter kategorie.
10. Bepaling van ledegeld
Dit word voorgestel dat ledegeld vir 2010 verhoog word van R30 na R40. Vergadering steun voorstel.
11. Verkiesing van Bestuurskomitee
Die volgende lede word eenparig verkies:
Voorsitter Henda Thiart
O/Voorsitter Dave Richmond
Tesourier Johan Thiart
Sekretaris Gerrie Botes
Bykomende lede Norman Maasdorp
Barry Vosloo
Bienkie Du Preez
12. Afsluiting
Voorsitter bedank Tennisklub vir gratis gebruik van saal. Vergadering verdaag om 21:25.
Goedgekeur
Subscribe to:
Posts (Atom)